Matriekafskeid

Chrisna Badenhorst

Ek het eers verby die rok geloop en nie daaraan gedink om dit aan te pas nie. My vriend se ma was saam en het voorgestel dat ek dit net aanpas. Die oomblik toe ek myself in die spieël sien, het ek geweet dit is my rok. Die reaksie wat ek gekry het toe ek die aantrekhokkie oopmaak, het my oortuig dat dit die rok is.!!!! Ek het nog ‘n paar aangepas, maar nodeloos om te sê het nie een by die rok gekom nie. Dit was ‘n baie spesiale aand.

 

Sien alle inskrywings

  • Karien Oosthuizen

    Wow Chrisna!! hier sit ek in Australië en kan jou rok sien!! Fantasties!!

  • bernard hofmeyer

    love dit! =)