agfa2
Matriekafskeid

Christelle Griesel

Die was nie die “gewone” Matriekafskeid-rok nie! Ek doen modelwerk vanaf ‘n jong ouderdom, en het al baie rokke gesien en aangehad. Gedurende die jaar het ek Kevin Ellis ontmoet en van sy ontwerpe gesien. Sy helder kleure en ontwerpe het my by-ge-bly en ek het besluit die bont rok sal my persoonlikheid en wie ek is beklemtoon. Dit sal ook ook my oortuiging – om “anders” te wees met klas – beklemtoon. Ek het soos “My eie prinses” gevoel.

 

Sien alle inskrywings

  • Elize du Toit

    Christelle, ek het al baie fotos van jou gesien wat deur jou trotse pa opgesit word. Moet sê jy is pragtig en regtige uitsondering onder die ander. Ek dink jy het uitgestaan met jou matriek afskeid – mens moet bietjie anders wees as die gewone. Hou so aan jy gaan nog baie vêr kom.

    Groete
    Blou Bull Blond (Elize)

  • Elna du Toit

    Christelle, dit was ‘n baie pragtige uitsonderlike rok, jou ouers mag met trots hulle bors uit stoot. Go girl!

  • Susan

    ‘n Besonderse rok en jy lyk beeldskoon.

  • Elizna

    Jy het pragtig gelyk – jou pa is baie trots op jou en hy mag maar wees
    sterkte vir jou loopbaan

  • Maggie Touir

    Christelle, ek hou van iemand wat sy eie identiteit kan beklemtoom en selfstandig daaroor kan redeneer. Jy is beeldskoon en ek wens jou alle sterkte toe vir jou loopbaan…..geniet elke dag van jou lewe….Groete uit die Kaap

  • Deon Hall

    Wie sou nou al die jare gelede gedink het dat Johan eendag so a`n pragmens vir `n dogter sal he. Besonderse rok, foto en meisiekind. Sterkte

  • Elaine

    Die rok is baie besonders en die meisie is beeldskoon. Geluk aan die ouers.

  • Janine koch

    Jy lyk pragtig,hoop jy wen

  • Herma Fourie

    Christelle jy weet ons dink jy is pragtig en nou weet di hele S.A dit. Sterkte meisiekind jou ma en pa het di reg om trots te wees op jou en ek se weer jy het pragtig gelyk.

  • Trudie

    Pragtig soos altyd!

  • THINUS ROSSOUW

    JA JOU PA KAN TROTS OP JOU WEES-ABSOLUUT STUNNING

  • Chante

    Jy het soos n droom gelyk… Jou ouers kan verskriklik trots wees op jou… Jy het my stem. Hoop jy wen….

  • Elize Erwee

    Sterkte vorentoe jy verdien om te wen

  • Nick en Anne-Marie vd Walt

    Ons ken Christelle al van kleintyd af en sy is net so mooi van binne as van buite. Ons is baie trots op jou en wens jou alles van die beste vir die toekoms.
    Jy het pragtig en uniek anders gelyk

  • Leani Schoeman

    Stella, jy lyk soooo mooi! Hoop jy wen – jy het defnitief my stem! Bly altyd so mooi mens – afgesien van jou uiterlike skoonheid straal jou innerlike ook na buite! xxx