Matriekafskeid

Christelle PIenaar

Ek hou daarvan om anders te wees dus het ek baie verskillende ontwerpe en kleure ge’google’ todat ek die regte kleur en ontwerp gekry het. Die oorspronklike kleur van die ontwerp was lig pienk met ‘n luiperd binnekant. Ek het dus besluit om eerder met pastel pers te gaan as die kleur en ‘n lig pers maar pienk binnekant.Ek wou eintlik ‘n baie diep donker pers gehad het, maar die ontwerper het die pastel pers gebruik. Op die ou end het ek baie van my rok gehou en almal was in hul skik oor hoe ek gelyk het. Ek het ook besluit om swart veer oogwimpers aan te sit sodat ek nog meer anderste kon wees.

Sien alle inskrywings