eldoafskeid_0376_b
Matriekafskeid

Christiane Gerber

My inspirasie was “Oldschool-Hollywood”, tog ellegant en eenvoudig. Ek wou graag uniek lyk in iets wat my persoonlikheid uitbeeld, kompleet met informele stewels en sakke vir my rok. Ek was self verbaas hoe die totale prentjie op die ou end bymekaar gekom het. Carika het haar goed van haar taak gekwyt!

 

Sien alle inskrywings

  • Bernice

    Stunning! Beeldskoon jou inspirasie "Oldschool-Hollywood" perfek uitgebeeld.

  • Liena

    Eenvoud bly maar net bo.

  • Lydia

    Ek ken haar nie en blaai tog deur elke foto en ek kan net se, wow! Dis so eenvoudig maar tog beeldskoon!

  • Elma

    Jy is pragtig !

  • Annika

    Christiane, die foto’s is ongelooflik mooi! Jy het soos ‘n droom gelyk!!*

  • Karin de Gouveia

    Treffende eenvoud! absoluut pragtig!

  • LeJuan

    jy het regtig vir my baie mooi gelyk.beslis n wenner