full_length
Matriekafskeid

Christine Muller

Die rok laat my dink aan die see – blou branders, silver son en wit strande. Ek is mal oor ‘n strand vakansie omdat jy altyd lag en baljaar saam met vriende. Die rok het my jonk, vroulik en baie mooi laat voel en ek het die hele aand gelag en gedans. Die wit kleur en blou blom patroon is tans in die mode en het modern tog tydloos voorgekom.

 

Sien alle inskrywings

  • J van Deventer

    Baie mooi! Dit laat my ook aan die see dink.

  • Christelle du Toit

    Vleiend vroulik vrolik.

  • Johan Muller

    Julle lyk great Christine!!
    Trots op jou. Sterkte met die eksamen.