vollengte
Matriekafskeid

Christine Steyn

My rok se kleur is turquoise, wat my gunsteling kleur is. Dit herinner my aan die see, die blou lug en saam vorm dit ‘n simbool van God se grootsheid. Die kant op my rok weerspieël my persoonlikheid wat klassiek en elegante is. Die satynplooitjies en kant aan die voorkant van my rok, het my figuur volmaak gevlei. Saam het dit gesorg vir ‘n unieke kombinasie. Met my in-ryg-rug wat bestaan uit verskillende lint, kant en net wou ek ‘n vrolikheid inbring. Ek het ‘n uitstkende ontwerper gehad, wat my persoonlikheid sommer met die eerste ontmoeting kon opsom. Sy het my klein dogtertjie droom van ‘n perfekte rok, laat waar word!

 

Sien alle inskrywings