• Dassie Meyer

    Cindy jy lyk absoluut "stunning". baie sag, vroulik en natuurlik, niks oordoen. Die kleur pas jou perfek. BEAUTIFUL!!!!

  • Adri Brits

    Net 2 woorde om jou en die rok te beskryf. Pop mooi!!!

  • RIENIE HARRIS

    Gemaak vir n prinses! STUNNING!!!!!!!!

  • Sannie Briel

    My asem is weg!!! Het die rok op ‘n foto gesien, maar noudat ek die pragtige meisie / dame in hom sien!!!! Mooiste rok en mooiste lyfie!! Cindy jy is pragtig.

  • Sene Gouws

    Stunning…stunning…Definitief die mooiste rok!!!!!

  • Pieter

    Pragtig, definitief n wenner!!!!!

  • Elani Moss

    So mooi, dis die wenner!!!!

  • Sonja Heins

    Jy’t stunning gelyk!!!!

  • Stephenie

    stunning. die detail op rok defnitief iets besonders

  • Jano olivier

    Cindypop jy lyk pragtig

  • Melissa

    Ek wil net se ek dink Cindy Naude se rok is pragtig. Dis oorspronklik – lyk nie soos al die ander wat ek al gesien het die jaar nie! Ons hoop jy wen dolla

  • Charity van Wieringen

    Mooiste rok, jy het beautiful gelyk!!!

  • Marilize Smit

    Wow- hierdie rok slaan my asem weg. Die kleur is perfek en die lyfie daarby. Defintiewe wenner!

  • sheree

    Cindy, jy lyk soos barbie met daardie pragtige blou rok en jou blonde hare wat so sag hang. Asemrowend!!!

  • Michelle

    Cindy jy lyk absoluut asemrowend!! Die wenrok defnitief

  • PETTA OLIVIER

    CINDYPOP,JY LYK PRAGTIG,NES N PRINSES.TANNIE SE BLOU OGIES.

  • Stefan Coetzee

    Wow!! Jy het stunning gelyk!!

  • Gerrie en Lynette

    Ons pragtige dogter. Jy het gestraal soos altyd. Jy’t asemrowend gelyk en ons is baie trots op jou. Bly altyd so juweel en ons is baie lief vir jou.

  • Juan-Peire

    Sjoe Cindy jy lyk asemrowend mooi. Jy’s definitief ‘n wenner.

  • Juan-Peire

    Sjoe Cindy jy lyk asemrowend mooi. Jy’s definitief ‘n wenner.

  • Judy Esterhuizen

    Wow!! absoluut stunning, deffinitief ‘n wennner!!

  • Jackie Brits

    Asemrowend.. Verseker die wennertjie van hierdie kompetisie!! Cindy jy het stunning gelyk!

  • Magda Wagenaar

    Baie mooi rok,jy lyk soos n prinses

  • Ettienne Olivier

    Jy lyk stunning in jou rok,die kleur pas jou mooi.

  • http://zeenkpdtxfuu.com/ bakwanr

    7jTRbo sgmdivfyjdfj, [url=http://grohzjcnxhgb.com/]grohzjcnxhgb[/url], [link=http://izomcuevoguw.com/]izomcuevoguw[/link], http://judzblkyjbfm.com/

  • Susan Heins

    Sy lyk pragtig en baie elegant.Die kleur en rok pas haar baie mooi.

  • Patty

    jy lyk pragtig,ek kan nie genoeg na jou kyk nie,Cindypop.

  • Joyce

    Wat ‘n pragtige rok. Jy lyk asemrowend mooi!!!!
    Beslis ‘n wenner!!!

  • Gerhard

    Cindypop. Jy lyk FANTASTIES. Jys gebou om die wenner te wees

  • Louisa

    Jy lyk pragtig,die rok pas jou perfek.Met so n lyfie – asemrowend.

  • lettie vermaak

    pragtig! Die jong dame lyk elegant en stylvol! Hoop jy wen die kompetisie!

  • Fredirika

    Jy lyk pragtig in jou droom rok,dis n wenner.

  • Jan Olivier

    Pragige rok meisie

  • Nikki Steenkamp

    Cindy lyk pragtig, nie oordoen nie, net natuurlik mooi!!

  • Suzette

    Mal oor die rok, my dogter is in gr 12 volgende jaar en sy is absoluut mal oor die rok!!!

  • Liezl Fourie

    Oe sprokies mooi!!!!

  • Michelle

    Pragtige rok en pragtige meisie!

  • Lynette

    Cindy lyk baie gemaklik in hierdie vars rok, en om gemaklik sowel as mooi te lyk en voel is baie belangrik! Dit kan gesien word in haar lyftaal en glimlag. Stunning

  • Leana

    Jy lyk fantasties,blou pas jou mooi.Ek hoop jy wen.

  • Tannie Doris

    Jy lyk pop mooi,die rok is asemrowend.Ek hoop jy wen.

  • Lynette Nicholson

    Pragtig,pragtig,jy lyk so mooi.

  • Hannelie Smit

    Cindy, wat ‘n verrassing was dit nie om jou op die dag te sien. Sprokies was nog nooit so mooi soos jy nie. Die rok komplimenteer jou geweldig. Jy lyk soos ‘n prinses. Sterkte met die kompetisie

  • Chantal Smit

    Hi Cindy. Jy lyk beautiful. Jy is definitief ‘n wenner. Sterkte.

  • Chandler

    Kleine Cindy, jou dress lyk soos ‘n mermaid. Jy lyk beautiful.

  • Juan White

    Cindy jy lyk mooi.

  • Jeanette Willemse

    Cindy – eers wil ek sê jy is ‘n pragtige jong dametjie, jou persoonlikheid spreek boekdele, en dis wat tel in mens se lewe, mag jy altyd so pragtige meisie bly – jou rokkie is hemel-blou asemrowend mooi!?! Sterkte met toekoms voorentoe.

  • Bridget v. Niekerk

    Jy lyk stunning in die pragtige rok.

  • Leanne du Preez

    Baie mooi rok.Dit is perfek vir jou.

  • Renee v. Rensburg

    Jy lyk pragtig in jou rok,sprokie mooi. Sterkte voorentoe.

  • Vanessa Nicholson

    Jy lyk pragtig, alles is perfek.

  • Monique van Rensburg

    Die rok pas jou baie goed. Jy lyk stunning…. sterkte met als voorentoe.

  • Petro Esterhuizen

    jy moet deffinitief in skryf vir mej s.a!!

  • Mari Kroezen

    baie mooi cindy!!!

  • Arno Kroezen

    wow jy lyk stunning.

  • Johanna

    asemrowend mooi, die kleur pas fantasties by jou.

  • Jo-Marie

    Daar is nie eintlik ‘n ander woord nie… Jy lyk STUNNING!!!!

  • Chanelle Bodenstein

    WOW,WOW, WOW, meer kan ek nie se nie, jy lyk absoluut stunning, dai rok is amaizing en pas perfek by jou. well done Cindy.

  • Justin Bodenstein

    Hello Cindy, sjoe maar jy lyk vreeslik mooi.

  • Neels Bodenstein

    cindy, ek kan nie die presiese woorde se wat ek gedink het toe ek jou gesien het nie, maar jy lyk asemrowend.

  • Simay Wessels

    Ek het nie woorde nie…..my asem weg geslaan!!!!! Die hele pakket is enige meisie se droom. Jy kon nie mooier gelyk het nie…jou rok is beautiful, jy is pragtig, ag man "jy is die WENNER" Jou ouers kan net trots wees op jou!!!!

  • Wilma Snyman

    Stunning!! Hoop jy wen, want jys ‘n stunning girl. Jy’t als wat baie ander jong dames van kan droom. Sal daarvan hou as jy Mej Wereld word so
    asb skryf in!!!

  • Tienie Smit

    Dis ‘n baie mooi rok Cindy, jy lyk pragtig.

  • Ewin

    Jyt baie mooi gelyk Cindy, jys u wenner en ook u suster duisend . . .

  • Ronel van zyl

    Pragtig,voorwaar n wenner Cindy.Niks is oordoen nie en baie smaakvol. 10 uit 10.

  • Charlotte van Niekerk

    Cindy jy lyk ongelooflik baie mooi! Jy is beslis ‘n wenner. Ek is mal oor jou rok just love it!!

  • Aleta

    HOOP JY’S DIE WENNER!

  • Amelia

    Pragtig, pragtig. Jy en jou rok lyk Pragtig.

  • Mirinda

    Stunning rok,en jy lyk stunning daar in.

  • Eddie

    Jy lyk baie mooi.

  • Mell – Marie

    Cindy jou rok en jy lyk beautiful.

  • Chantel

    Cindy jy is ‘n wenner. Jy lyk pragtig.

  • Megan

    Baie Baie mooi rok.

  • Jatienne

    Cindy jy het ‘n baie cool rok, en jy lyk so mooi.

  • Jaco

    Pragtige rok.

  • Ouma Mona

    Cindy jy lyk asemrowend. Ouma is baie trots op jou.xx

  • Deliana Cronje

    Stunning, stunning en nogmaals stunning.Jy en jou rok.

  • Stiffie Cronje

    Cindy jy lyk baie mooi.

  • Leonora Bodenstein

    Wenner, wenner. Jy is pragtig.

  • Daan Bodenstein

    Cindy jy lyk baie mooi.

  • Pieter Smit

    My niggie jy lyk baie mooi.

  • Danie

    Jou rok lyk mooi. Sterkte.

  • Melissa

    Sjoe, jy lyk pragtig.

  • Ivanka

    Cindy jy lyk stunning.

  • Danika

    Cindy jy lyk soos ‘n prinses, in jou mooi rok.

  • Mia

    Baie mooi rok. En jy.

  • Nicolene

    Sjoe girl maar jy lyk asemrowend.

  • Stella

    Cindy jy lyk beautiful. Die rok pas jou baie mooi.

  • Amanda

    Jou rok is baie mooi.

  • Bettie

    Genade tog Cindy maar jy lyk asemrowend.

  • Jan-hendrik van Rensburg

    Jy lyk pragtig, jou rok is n wenner.

  • Johanne van Rensburg

    jy lyk prinses mooi in jou rok, die kleur pas jou pragtig.

  • jandre van Rensburg

    Jy lyk pragtig,jou rok is stunning.

  • Dina

    Cindy,jy lyk pragtig,jou rok perfek.