Matriekafskeid

Cindy Nel

Ek is baie trots op my rok want my ma het baie moeite gedoen daarmee,ons het nie veel van n begroting gehad nie,daarom het sy die rok vir my by ons materiaal winkel {mums} gaan koop en al die rosies,strikkies ens self bygesit en ek het soos n regte prinses gevoel en baie trots op my rok en my ma.Ek dink dit is n baie mooi rok,mens hoef nie altyd baie geld te spandeer om mooi te kan lyk nie,die HERE voorsien dit wat jy nodig het,want ons het nie eens geweet of ek n matriek rok sou kon he nie,maar onse VADER het voorsien en eks baie dankbaar teenoor HOM en my ma.

Sien alle inskrywings

  • Cornelia

    Baie mooi,jy lyk pragtig en dis n pragtige rok.

  • Theresa

    Lyk so vroulik – baie mooi!!

  • lida pieterse

    Jy is reg, dit is nie hoeveel die rok kos nie, dit gaan ook oor die persoon wat dit dra en jy is pragtig en die rok is baie mooi en spesiaal want jou ma het dit met liefde vir jou gemaak.

  • Princess pretty