Matriekafskeid

Ciske Vorster

Ek is nog altyd n mens vir aardse kleure en omdat ons Matriekafskeid in die middel van die winter was wou ek gaan vir n kleur wat warm was en n aswemrowende indruk sal skep. Ek het by House of Chic ingestap en die tannie het my met ope arms verwelkom.My insperasie het gekom van Maggie Sottero,een van my gunsteling ontwerpers se rokke.My ontwerper,Tannie Lettie,eienaar van House of Chic het vir my die ongelooflike mooi materiaal verskaf.Dit was vir my n besonderse kleur wat ek weet niemand sou he nie.Ek wou iets he wat my middel beklemtoon.My idee was die bande wat oor mekaar kruis onder die bors wat my middel baie beklemtoon en dan wyd uitloop vir daai WOW effek.Die band voor hy uitskop het by een punt op my heup bymekaar gekom.Dit het ook my lengte gegee omdat ek redelik aan die kort kant is. Aan die einde was my insperasie defnintief om te hou by eenvoud met n bietjie detail wat aan die einde die finale effek kon gee wat almal se asems sal weg slaan en oe laat draai.Dit was my insperasie in n neutedop!

 

Sien alle inskrywings

  • tracey Roux

    Wat n pragtige rok…..dit is stylvol, classic en die kleur is so warm en tog so deftig. This dress has my vote for sure. Suits Ciske’s build, hair and personality perfectly.

  • Karin

    Dis baie mooi! Nie negatief nie – ek dink die net rok tot meer sy reg gekom het teen ‘n ander agtergrond.

  • Esther Lovett

    Ek is dol oor die rok! Dis ‘n klassieke snit wat haar ouerdom & persoonlikheid beklemtoon, anders as die tendens wat eerder neig na die mees waaghalsige rok. Mooi so Ciske – jou identiteit word deur die rok weerspieël.