Matriekafskeid

Clarisa Hugo

My ma het my gevra hoe wil ek he moet my rok lyk, en vir eers het ek getwyfel en nie geweet wat ek wil he nie. Ek het toe gaan sit en dink en besluit dat ek n rok wil he waarin ek gemaklik kan wees en wat my lyf sal komplement. Ek het vir my ouers gevra of ek daar kan gaan soek vir n rok, omdat pretoria n groter verskeidenheid as Mosselbaai het. Ek het geweet ek wil nie n Cinderella rok he nie, en ook nie helder kleure nie. Ons was na verskillende winkels toe en toe loop ons by Bellisimo in.Die vrou was besig om aan n rok te werk.Die rok was nog nie eens halfpad gemaak nie, maar ek het geweet dis daardie een wat ek wil he. Ons was by nog 2 winkels in, en al waaraan ek kon dink is daardie rok. Ons het terug gegaan sodat die vrou dit volgens my lengte kan maak. Dit was die dinsdag gewees en ons moes die vrydag weer terug gaan huis toe. Ek het gestres en nie geweet of die rok sal klaar wees nie, maar VRYDAG WAS DIT KANT EN KLAAR.

 

Sien alle inskrywings

  • Ina

    Jy het so stunning gelyk daardie dag! Cinderella op haar beste

  • Flippie

    Vir n mooier meisie kon ek nie vrae nie! Beeldskoon my skat!*

  • Susan

    Jy lyk pragtig. Ek is so trots op jou want jy verteenwoordig ook in die proses ons dorp en Hoërskool en jy gaan wen!. xx