• Rachel

    Voorwaar ‘n wenner. Pas Perfek by jou

  • R Bunt

    Perfect fit, you looked lovely.

  • Ruthie

    Wow, awesome rok. Kleur en styl is net jy!

  • R.Dessington

    Perfekte rokkie vir jou, kleur en styl pas jou perfek!

  • Lizzie

    Chic en stylvol. 10/10 vir kleur.

  • Ruthie

    Te lieflik vir woorde. Die rok het perfek by jou gepas. Die regte keuse wat by jou peersoonlikheid ook te pas!

  • Lizi Oaker

    ‘n baie mooi rok. Eenvoudig maar baie treffend.

  • annett

    Mm. Baie mooi rok. Lyk baie mooi.

  • Miranda

    Stunning !!

  • Janice

    Klassiek, stylvol en dramaties – ‘n rok vir ‘n wenner!
    Beste wense vir die eksamens.

  • Riana Lottering

    Die rok het Clarise definitief gekomplimenteer. Baie mooi rok!

  • Karin S

    Jy lyk pragtig en die mooiste kleur pas perfek by jou, mag jy net geluk in die toekoms he

  • http://cekmvsysfjam.com/ uksdmumvk

    ToOZbz qhlprxicpizx, [url=http://fzfooiipmono.com/]fzfooiipmono[/url], [link=http://taisipzrmaes.com/]taisipzrmaes[/link], http://ukksvrerhqmc.com/

  • Corrie

    Totaal en al asemrowend. Pragtige kleur.

  • http://Sarie.com Anzelle

    Jy lyk ongelooflik hot in jou rok!!!

  • Bianca

    Perfekte rok vir jou

  • Veronica

    Baie mooi rok en kleur vir jou

  • Kerry

    Absoluut stylvol