dsc02993
Matriekafskeid

Clarize van der Walt

Van kleins af droom ons almal oor hierdie dag vir altyd het ek op die agtergrond gewees en was dood tevrede hierdie aand wou ek ‘n onvergeetlike sprokie gehad het en ek het my eie rok ontwerp ek het my kleurskema gekies volgens die ou koninklike kleure omdat ek vir almal die prinses binne my wou wys eerder my hart as my ‘looks’ en so het ‘n droom waar geword bo alle verwagtinge en ek het my droom rok gekry

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi!!