Matriekafskeid

Claudia Schaefer

Wel, vandat ek`n klein dogtertjie was,was ek mal oor die hele prinses tema en was mal oor die tipiese prinses-rokke en alles daarby! Ek het na Johan Wolmarans gegaan met 3 rokke in gedagte waarvan ek gehou het. Ek het ingestap en al die rokke gesien wat hy reeds ontwerp en gemaak het, en het dadelik geweet ek’s in die beste hande! Hy’t my gevra soek ek `n lang of kort rok en ek het gesê ek soek `n lang rok. Hy’t doodstil gebly en my paar sekondes op en af gekyk en my droomrok soos julle hom sien ontwerp! Ek was mal oor die helder kleur aangesien ek`n positiewe en sprankelende meisie is! Ek dink net dat almal se lewe op een of ander manier`n sprokie is, hoe gelukkig jy gaan wees,gaan afhang van jou gisindheid teenoor die lewe en wat jy van hom maak!ons IS almal tog prinsesse en prinse in God se oë!Ek het net besluit om vir een aand soos`n regte prinses te lyk EN te voel! Baie dankie aan Mamma en Johan Wolmarans vir my Prinses-rok!!

 

Sien alle inskrywings

  • cherelle

    sy het rerig baie mooi gelyk by haar matriekafskeid en het bie yt gestaan sy het pragtog gelyk in die kleur en was rerig die mooiste rok by ons matriekaskied gehaad… jt rrg mooi gelyk maiq

  • Lizette Kleynhans

    Baie mooi Claudia, jy lyk soos ‘n prinses 🙂 (geen cliche intended) jy rerig baie mooi gelyk 🙂

  • Karin

    Mooi!

  • IAN ZAAIMAN

    CLAUDIA, JY HET ONGELOOFLIK STUNNING GELYK EN AS JY SO GESPRANKEL HET MET JOU MATRIEKAFSKEID, WIL EK NIE SIEN HOE JY EENDAG AS N BRUID GAAN SPRANKEL NIE – ONS BESTE WENSE VIR DIE TOEKOMS EN NATUURLIK VIR DIE KOMPPETISIE.
    http://www.ianzaaimanphotography.co.za

  • Rene

    Absoluut pragtig. Lyk soos `n prinses! Rene

  • Christine Grobler

    Beautifulllll!!!!!

  • Carin le Hanie

    Dit is ‘n pragtige storie en ek kan sien dit kom uit haar hart. Ook ‘n pratige meisie en ‘n pragtige rok!!
    Goed gedoen aan almal wat ‘n bydrae gelewer het en ek glo sy sal dit vir altyd onthou.

  • Renee Adams

    Pragtig Claudia!

  • Marietjie van Gend

    Asemrowend

  • Tracy Grant

    What a beautiful princess. Claudia looks so elegant. She looks like a picture out of a story book. A happy, healthy, well rounded and religious young lady. What a treat. May all her hopes and dreams for the future be fulfilled.

  • Joseph Goldswain

    wel wat kan mens se or di girl def stunning glyk moiste wat da was op die and!net so great so wt j glyk ht op ju matriekafskeid,net so great jng dame is jy,en ek stem imagine hu gn j eendag lyk op ju troudag wrde sl dti kan bskryf ni!kan manet se wow!

  • JP Stoffberg

    WOW!!!! Claudia dit is pragtig!! Jy het soos ‘n droom gelyk 🙂 Dit is die perfekte rok en staan definitief uit wow you take my breath away haha Voel geeerd om jou te ken en om daai wonderlike aand saam te gespandeer het. u rock!