Matriekafskeid

Corine Venter

Van kleins af het ek altyd my eie pienk, prinsesse rokkie gehad, waar ek in sal rond dans en baljaar. Toe die tyd gekom het waar ek my eie matriek ronk moes ontwerp het ek ure gesit en gedink tot ek deur ons foto albums gegaan het, waar daar n foto was in my pienk, prinsessie rok en dit het my dadelik inspirasie gegee vir my rok. Ek en my tannie (die stitch witch) het koppe bymekaar gesit en die perfekte rok ontwerp waar ek weer soos n prinses sal kan voel.

 

Sien alle inskrywings

  • Tabitha

    Pragtig Corinne, dis great as mens nog soos ‘n prinses kan voel EN LYK !!! 🙂

  • Danica Yssel

    Ek is gaande oor DIE foto! Dit lyk vreeslik natuurlik! Sprokiesagtig, jonk en tydloos terselfde tyd! Corine lyk pragtig en die metgesel lyk vol selfvertroue.

  • sonja

    jy lyk pragtig meisiekind jou pa en ma kan net trots wees op so mooi kind.Daantjie en Ilonka sy is pragtig hoor