boksburg_20111109_00806
Matriekafskeid

Corlet Janse van Rensburg

EK WAS DIE INSPERASIE TOT MY EIE ROK EN NATUURLIK DIE NATUUR AS EK KON SOU EK SLEGS BLOMME GEDRA HET. EK HET GEEN PRENTJIE GEHAAT NIE EK HET NET SOVEEL IDEES GEHAAT ,TOE HET EK EN TANNIE TIENIE MAAR KOPPE BY MEKAAR GESIT EN MY ROK GEMAAK ONS HET NA ELKE PAS SESSIE BESLUIT WAT VOLGENDE GEDOEN MOET WORD…… EN SO HET MY KLEURVOLLE ROK ONTSTAAN

 

Sien alle inskrywings

  • magda

    Like

  • maryna labuschagne

    Stunning!!!!!! Ek is mal oor die helder kleure

  • martin

    so mooi…

  • Estelle

    Pragtige rok !!!!

  • Bernadette

    Pragtige kleure!!!! Die ontwerp is stunning!!! Lyk baie vrolik!!!

  • Chane

    Stunnning rok !!! Bja uniek verskillende kleure bja vrolik en di rok gaan b ver wen !!!

  • Martie Louw

    Dit is stunning. Uniek een uit ‘n miljoen.