• Kobus

    Wow jy is amper net so mooi soos die rok :)
    Pragtige keuse

  • Charmaine ronell Hartzenberg

    Sy lyk so pragtig

  • Wynand

    n BAIE MOOI ROK EN JONG DAME!!!

  • Ian Barkley

    Baie elegant sy lyk soos n prinses die rooi komplimenteer haar donker kleur

  • Danielle van der Westhuizen

    gewoonlik se hulle hoe mooier hoe rooier hehe maar nou is dit hoe rooier hoe mooier hehe

  • Alicia Harvey

    supa ouwlik!*

  • Liza de Coning

    Pragtige rok. Jou ma was reg, jy lyk baie mooi in die rooi.

  • Rene Radley

    Ek stem vir Corlia sy het regtig baie baie mooi gelyk

  • rene radley

    Jy lyk soos n ster jy het baie baie mooi gelyk en jy is n pragtige mens

  • Cynthia van Tonder

    Ouma en Oupa se oudste kleindogter en ons trots. Pragtig

  • Shaun

    Die Here het die mens geskape – sjoe is jy seker jy’t nie uit die hemel geval nie? Jy was pragtig op jou matriek afskeid. Die ou was seker baie trots

  • Johan

    Ek hoop nie die kompetisie het gesluit nie – Meisie van iemand wat van ‘n plattelandse dorpie af kom – mag jy maar. Jy het pragtig gelyk. Die rooi rok doen dit defnitief vir jou. Jou ouers kan trots wees op jou.

    Jy laat eenvoudige styl baie deftig lyk. Oorweeg die model wereld my mens.