dsc_0246
Matriekafskeid

Courtney Jade Wood

‘n Droom word werklikheid. Twee jaar wandel ek al met die gedagtes in my kop, ‘n rok klassiek maar tog sexy op ‘n manier. Dié dag het soos ‘n ewigheid gevoel, tussen al my geskribbels het ek finaal die laaste streep getrek, ‘n velkleuring rok met net, drapperende vere en kristalle. Iets aangehits uit Strictly Come Dancing. Biji Couture het my droom laat waar word, asof hulle binne my kop was en elke fyn detail kon sien. Iets so besonders net vir my, en ‘n aand om nooit te vergeet!

 

Sien alle inskrywings

  • Ania

    Wow, stunning rok!

  • Jennie

    Skitterend

  • Kathy Strehler

    My gunsteling!

  • Jacquie Bear

    Pragtig!!!!!

  • Jessica Lindsay

    Beautiful :) xxx