• Leilani Roote

    Dalene, sorry I don’t like it at all. There is a very fine line between "sexy" and "trashy" …. in my opinion yours is the latter. Not a matric dance dress by a very long shot.

  • Camilla Mac

    I think your dress is something else but not so sexy. The cherise pink & black go well together

  • Naomi Stander

    Hou van die rok maar sou meer pienk in die romp wou sien

  • Johan Bezuidenhout

    Sjoe, jy sal mens wragtie die verkeerde indruk gee met hierdie rok. Sal my vrou nie in so-iets wil sien nie

  • S

    Dit lyk goedkoop. Nee wat

  • Bonita Swartz

    Verskriklik sexy? NEE. MAAAAR jy het baie mooi gelyk en het wel by jou figuur gepas want jy het die lyf vir so tipe rok. MOOI

  • Rosanne

    dis n baie sexy rok, en ja as jy die lyf vir so rok het hoekom nie? Stunnig!!

  • Henrietta Potgieter

    Sexy…Love it