• Gerhard

    Beste Girl ooit! Hoop jy Wen :D

  • Grant

    AWESOME!

  • Riska Nell

    Stunning rok, vir ‘n Stunning girl.

  • Tanya Koertzen

    Iets heentemal anders…stunning!

  • Petro Lotter

    ASEMROWEND MOOI! STUNNING!

  • belinda ackerman

    dit is n pragtige rok en die meisie ook sjoe nee kyk sy moet wen

  • Marinda Lombard

    My pragtige meisiekind ! Bly ons kon die dag vir haar ekstra spesiaal maak !

  • Christine

    Mooi foto en jou rok en ook pragtig gelyk

  • Morne

    Dit lyk AWESOME :D 10/10!

  • slang

    Mooi rok

  • Rolien Van Rooyen

    Die hele pakket van jou…rok en alles was pragtig gewees! Jy is ‘n stunning girl met ‘n rooskleurig toekoms voor jou! Sterkte! :-)

  • DAREL SCHOONRAAD

    jy lyk asemrowend, baie mooi

  • Ilze Schoonraad

    Onbesryflike mooi rok vir n prinses! Jy verdien dit!

  • Anna Magrieta Schoonraad

    Pragtige rok vir n pragtig meisie!

  • Sherene Jonck

    Baie mooi rok, julle het pragtig gelyk

  • Verna Els

    WOW!! Love die rok, definitief uniek!

  • Gert Jordaan

    ROARSOME!!!

  • Barend

    Stunning Pick

  • Winet Syphus

    Pragtige rok en meisie! Mooier as Alice in Wonderland!

  • Stephanus Coetzee

    Stunning en mooi :)

  • Petro de Jager

    Stunning! Mal daaroor.

  • Lizelle

    Baie uniek! Pragtig!

  • margaret gombert

    Baie mooi. Swart bly so elegant.

  • Margaret Victor Nell

    beautiful you look stunning