Matriekafskeid

Danelle Oberholzer

Ek wou iets anders he. Iets wat my persoonlikheid uitbeeld. Ek is ‘n unieke persoon, met ‘n unieke persoonlikheid. My rok was uniek, en verseker enig in sy soort. Dit het my ‘n tydjie geneem om ‘n prentjie te vorm van ‘n ontwerp wat ek soek, en hoe ek die rok sien wat by my sal pas, en my persoonlikheid sal weergee. My rok is gemaak in ‘n twee stuk. Die romp gedeelte het ek los geknip later in die aand, en toe was dit nogsteeds ‘n elegante rokkie.

 

Sien alle inskrywings

  • Ronet Oberholzer

    Jy het pragtig gelyk, en jou rok het perfek gepas. Dit was so tipies jy.

  • Ronet Oberholzer

    Jy het pragtig gelyk. Die rok het verseker jou persoonlikheid uitgebeeld. Well Done

  • Michelle Oberholzer

    wow, dis n stuning rok, en dit pas by jou. 10/10 🙂

  • Naomi Thompson

    Stem, Pragtig!!!

  • Toynette Royston

    Baie besonderse ontwerp. Jy het PRAGTIG gelyk.

  • Amanda Meyer

    Sjoe, jy het baie baie mooi gelyk.

  • Natasha Visser

    Jy het pragtig gelyk. Ek is mal oor jou rok.

  • Erika Visser

    Dit is ‘n pragtige rok. Jy lyk stunning

  • Toinette Royston

    Baie besonderse ontwerp. Jy het pragtig gelyk

  • Elaine Jarrett

    Mal daaroor. Jy pragtig gelyk, en jou rok wow!!!! like like like like like like like 🙂

  • Eduan Naude

    I have to congratulate you on a stunning and very unique dress. It’s said that a picture is like a thousand words and I have to say its true, this photo & dress express “books” about your personality and inner beauty. Well done!!!!

  • Dorothy de Villiers

    GORGEOUS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • wikus

    Stunning!! Ek kan intik wat ek alles dink, maar di pix praat vir hulsef

  • Timine

    Baie mooi rok danelle

  • Vanessa Hefer

    STUNNING, STUNNING, STUNNING !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    Sit het jou perfek gepas. Verseker ‘n wenner

  • Wickus Esterhuizen

    Pragtige rok, vir ‘n pragtige meisie. Hierdie rok is verseker jy, en die kombinasie is ‘n WENNER.

  • Madelein Liebenberg

    Sjoe, maar jy het mooi gelyk. Die persoon wat jou rok gemaak het, het verseker geweet wat by jou pas. Jou grimering en hare alles pas perfek by mekaar.

  • wayne

    Baie mooi rok.staning gelyk daar hoor.!!

  • my gehuim

    Beautifull dress 10/10 🙂

  • Jonita Jonck

    Wow Danelle. Jy het regtig pragtig gelyk. Absoluut STUNNING

  • Talitha Broodryk

    Ietsie heeltemal anders en uniek. Dit is verseker ‘n wen kombinasie.

  • Dave

    Absolutely something different and unique. You look beautifull

  • Eldene

    Dis nou iets anders! Baie nice!

  • Uzaan

    Danelle, jy het stunning gelyk.

  • Rentia Pretorius

    Wow, dit is Beautifull

  • Renate

    Jy het ongelooflik gelyk. Baie mooi en intressante rok. Pas perfek by jou

  • Rene

    Awesome, absoluut Awesome

  • Anneke

    WOW, WOW, WOW, WOW – Wat kan ‘n mens meer sê. Voorwaar ‘n wenner.

  • Elma

    Hierdie is verseker ‘n wenner. Jy het ongelooflik gelyk. Pragtige meisie, in ‘n perfekte pragtige rok