Matriekafskeid

Danelle Roos

Soos elke matriekmeisie droom oor haar matriekafskeidrok was myne geensins anders. Ek wou graag ‘n wow rok hê. Turkois is my gunsteling kleur en daarom was dit van die begin af my keuse. Na ‘n groot soektog om die regte rok te kry het ek en my ma koppe bymekaar gesit en begin wonder of ons die rok nie liewer self moet maak nie. Na elke passing en centimeter verstellings het die rok presies soos die prentjie in my kop gelyk. In hierdie droomrok van my het ek beslis soos ‘n prinses gevoel.

 

Sien alle inskrywings

  • Christa Pretorius

    Ek kies Danelle se rok

  • bp nordeje

    sjoe dis n pragtige jong dame die en verseker nog die mooiste matriekafskeid rok wat ek in n lang ruk gesien ….

  • nidean

    Dis pragtig Danelle

  • Elzanne Roos

    Jy het asemrowend gelyk sus. So bly jy en mams kon jou droomrok vir jou maak. Jy was enige outjie se droom-partner. Sterkte met die kompetisie. Jy is my nr. 1!!

  • Jurette vd Merwe

    Wow! Wow! Wow!
    Beslis ‘n mooi en stylvolle rok, gepas vir ‘n dame wat graag soos ‘n prinses wou voel en verseker soos een gelyk het…..

  • Eldene Whelpton

    Dit is n pragtige rok en sy is beeldskoon! Jy lyk werklik soos n prinses!

  • Trienie Roos

    Die rok en kleur pas perfek by die lyfie.
    Jy het asemrowend gelyk!

  • Linda Loubser

    Oulike meisiekind

  • Lettie van der Merwe

    Uiters pragtig – besonderse rok en besonderse gesig en lyf 10 uit 10

  • Koos Roos

    Dis ‘n pragtige rok. Goeie smaak en beslis baie stylvol.

  • Rosa-Marie vd Westhuizen

    Ongelooflik

  • Ronel van Niekerk

    Pragtige rok met soveel detail. Jy het pragtig gelyk Danelle.

  • Michelle

    Stunning dress!! The color suits you

  • Leandi Venter

    Wow, soveel gedetaileerde kreatiwiteit en afronding in hierdie uitstaande rok. En dan is dit nog n beeldskone prinses-meisie wat die prentjie volmaak maak. Beslis die pragtigste matriekafskeidrok wat ek nog gesien het. Jou ma KAN klere maak.

  • Ilza van Rensburg

    Danelle lyk pragtig, so vroulik en vars. Die detail is fantasties op jou rok. Iets besonders wat jy aangehad het net soos jou persoonlikheid. Jy is ‘n wenner.