Matriekafskeid

Danelle Wiese

Al vanaf ek in graad 8 gekom het droom ek oor my rok dit moes pienk wees,deur die jare het daardie droom verander nes die kleure en my persoonlikheid.Die dag wat ek gaan soek het na ‘n rok het ek nie rerig geweet wat ek wou he nie en toe sien ek die rok,ekt geweet ek soek nie ‘n blom op nie en die het toe ‘n strik op en dit was pienk dit was so pragtig ekt geweet ek moet die rok he.Op die groot aand het ek soos ‘n dame en ‘n regte prinses gevoel.

 

Sien alle inskrywings