danica_matriek.jpg_2
Matriekafskeid

Danica Bosman

Soos elke matriek dogter wil jy net die mooiste lyk by jou eie matriekafskeid.. Die rok wat ek op die ou end gekies het, was werklik te danke aan die insperasie wat ek in verskeie boeke gekry het,omdat ek besluit het om `n letterlike prentjie mooi rok te hê en nie `n rok vanaf `n patroon nie!!!Moes ek begin soek vir prentjies met rokke Sarie en Rooi rose was die boeke wat ek heel eerste net MOES koop, om te kyk vir die mooiste rok ooit.Op die ou end het ek my rok gekombineer van `n adverstensie uit die Sarie en uit die Wedding collection..daaruit het die mooiste rok waarvoor ek kon droom gekom!! My ma (Hazel Theron) is `n verpleegkundige en het die rok in net minder as twee weke gemaak,omdat sy ander kinders se rokke ook moes maak ..Ons het nie altyd ooreen gestem oor hoe dit moes lyk nie maar op die ou end het dit uitgekom soos ek dit wou hê.. Ek kon dus die prinsessie wees wat op die rooi tapyt by di skool se hek kon inwals…

 

Sien alle inskrywings

  • Marlize van Zyl

    Danica, jy het pragtig gelyk!!!!

  • Bianca Du Plessis

    aawww my maaiq het sooo mooi gelyk ? geluk danica

  • Danica

    Dit was die AWESOMESTE rok ooit

  • Melody Palm van Antwerpen

    Jy het soos ‘n regte prinses gelyk :)

  • Hennie en Christa Agenbag Moorreesburg

    Danica, jy het pragtig gelyk en die rok is stunning. Sjoe dit wys jou net die plattelanders weet hoe.!

  • Anel

    Die rok was pragtig, die meisie pragtig en net alles was perfek.

  • Anel

    Die rok was pragtig, die meisie pragtig en net alles was perfek.

  • Erlet van der Westhuizen

    Danica,jy het regtig soos ñ prinses gelyk,dit weerspieël die mooi mens wat jy van binne ook is!!! Die hele prentjie is net asemrowend PRAGTIG!!!!!!!!

  • Hannelie Engelbrecht

    Mooi, mooier, mooiste!

  • Stoffel

    Awesome verby! Jy en jou ma KAN maar! :)

  • Ursula Louw

    Sjoe ek kani glo dis jy! Jyt in n swaan verander! Ai my netbalster jyt regtig mooi gelyk.

  • Hazel Theron

    Jy het baie pragtig gelyk.

  • Netta Burden

    Pragtig! Knap gedaan, Hazel!!

  • Yvette Bosman

    Stunning foto en jou rok is pragtig.

  • elmien louw

    Jy het stunning gelyk. Job well done hazel.

  • Nici Smith

    Danica is een van die mooiste mense wat ek ken. In die rok was sy nog mooier. Komplimente aan Hazel dat sy haar pratige dogter in so mooi rok kon klee.

  • Marie van Dyk

    Pragtige rok, en `n talentvolle Ma. Daar is min skoolmeisies wat kan organiseer soos jy, gooi jou gewig by kankerfunksies, skoolfunksies en noem maar op – jy is daar. As daar een is wat `n prys moet kry is dit DANICA BOSMAN!!

  • Danielle

    Pragtig Danica! Baie stunning gelyk!

  • Zané Visser

    liefste nig jy lyk so mooi!! ek wens my rok sal ok so mooi lyk.=)

  • Jannie Theron

    Dis was pragtig my kind…Love u

  • Juanina Oppel-Equiluz

    Dis voorwaar ´n besondere mooi rok en wys so ´n klein ietsie van die binne-mens wat Danika is. Jou mense kan regtig trots wees op jou!

  • Lezette Bosman Miguel

    n Droomrok vir n prinsess , pragtig ! Die rok het persoonlikheid net soos jy Danica asemroowend.

  • Lezette Bosman Miguel

    ‘n Stylvolle Rok vir ‘n stylvolle Danica …Uitsonderlik mooi.

  • Elsie Cronje

    Danica, hierdie is uit die boonste rakke. Dit lyk of jy uit ‘n prentjieboek uitgesny is. Absolutely Stunning is nie eers ‘n woorde wat dit nastenby kan beskryf nie. Baie baie mooi…