• MCN

    Sien, mollige meisies kan ook pragtig lyk. Die rok is pragtig

  • heila

    Danielle jy lyk mooi – jou rok is beslis ‘anders’ en baie treffend…

  • Christine B

    Jy lyk vir my soos ‘n feetjie daar by die boom. Jy is pragtig!!!

  • Denice Mathews

    GOEIE idee, die rok pas jou lyf perfek en ek hou van die gemengde pienk kleure

  • Camilla Mac

    Nice to read your inspiration. Think you are a nice person to be around. The pink suits you very well

  • Renette

    Wat ‘n pragtig feëprinses

  • malinda

    Jou rok is pragtig en so is jy!