Matriekafskeid

Danielle Farrell

Sarie – was en is nog altyd een van my grootste inspirasies, asook Eva Longoria. Sy’t altyd asemrowende rokke op die rooi tapyt aan. Ek hou nie baie van rokke met te veel ‘glitter’, ‘frilletjies en valletjies’ nie.Die rok reflekteer wie ek is, ek hou van eenvoud maar dit moes tog stylvol wees. Ek wou iets gehad het wat tydloos, sjarmant, effe sexy en uniek was. Hierdie rok se vintage voorkoms het 1ste my aandag getrek en ek het net geweet hierdie rok is als en nog meer waarmee ek my wonderlike matriekjaar wou aflsuit. Ek kan net dankie sê aan almal wat my absoluut soos ‘n prinses laat voel het in my ‘perfekte droomrok’ rok.

 

Sien alle inskrywings

  • Roelien

    Dit is absoluut fantasties ! Stunning !

  • Maggie Cornelissen

    Die rok pas haar perfek. Baie mooi!

  • Jenny

    Danielle, jy en jou rok is pragtig en saam maak julle die perfekte prentjie!

  • Sarika

    D, die rok het jou gekies! Jy vertoon dit met grasie en jy het ongeloolik elegant gelyk op jou matriekafskeid.

  • Hessie

    Ek stem saam met jy & die rok is ‘n Perfekte kombinasie.
    pragtig en jy verdien om te wen!!!