df_dress_43_
Matriekafskeid

Danielle Fourie

ek het lank en hard gedink en gesoek vir die perfekte iedees vir my rok… op die ou einde het ons besluit op n paar idees en dit gekombineer. ek is gek oor die kleur rooi veral die kleur van rooi wyn… die res van die details op die rok het maar van self gekom en was n “creation” van my ontwerper belinda. sonder haar was die rok nie myne nie. ek het self n handsakkie en baaidjie wat gemaak is om by die rok te pas. My insperasie vir my rok was my liefde vir die drie kleure wat in my rok gekombineer is…. ek hoop julle hou ook soveel van my rok soos ek.

 

Sien alle inskrywings

  • Anastasia Mclean

    Die rok is ‘n skepping waarop enige ontwerper trots sal wees en met die goeie smaak en harde werk wat in die rok gegaan het kan mens net verstaan hoekom jy asemrowend gelyk het. Die detail en die kombinasie van materiale is uitstekend. Die rok is ‘n meesterstuk en ek is seker daar is koninklikes wat sal vuis slaan vir so pragtige rok. En ‘n mens kan natuurlik ook nie van die prinses vergeet wat die rok gedra het nie- weereens kan net een word gebruik word- ASEMROWEND

  • Tiaan Coetzee

    Jou foto is stunning!!

  • Amorette de Witt

    Dit is regtig mooi maikie , stunning !!!!! lovies you

  • Belinda

    Lovely – who made it? LOL

  • Pat Cloete

    U look like a real PRINCESS, Danielle.

  • Deidre Otto

    Jou rok is baie mooi. Die ontwerp van die rok is nie iets wat ‘n mens elke dag sien nie. Die rok dink ek pas ook baie mooi saam jou persoonlikheid. Wat n mens moet onthou is dat op n matriek afskuid lyk elke jong dame baie mooi en dus is dit baie moeilik om die "mooiste dame" te kies, maar ek kan met trots in my hart se jou rok het verseker uit gestaan. Die rok maak nie die persoon nie, maar die persoon maak die rok. Jy het baie mooi gelyk.

  • Vanessa

    All I can say is WOW, eventually it all came together after months of planning. And to think it all started with the shoes!!!! The colours all accentuated Your eyes, your smile and especially your personality. I think both you and your designer overwhelmed our greatest expectations. You were definitely the princess at your Matric Farewell.

  • Jaco du Preez

    Asemrowend!

  • Lynnette

    Baie mooi dit is stunning

  • Unishka

    Onbeskryflik mooi en beslis iets unieks. Jy het prentjie mooi gelyk!

  • Nadine

    Definitely a designer that has class, you looked AMAZING……. THIS IS THE WINNER GOWN!!!!!! Good luck Miss. Fourie.

  • Marion

    Definitely a dress fit for walking the Red Carpet at Oscar Night. The tabloids would put you first on the best dressed list for this winning creation! Congratulations to you and your designer!

  • Francois Fourie

    Belinda .. Fabulous, baie dankie, dit is nou Unique.
    Danielle you had great idea…this is it
    F

  • Elaine Truter

    Sjoe maar jy het darem vir jou stunning gelyk!! mooi rok, naels en tone hare en grimering. Regte porselein pop!!

  • Jaco du Preez

    Jy het stunning gelyk!! O ja en jy het ‘n wit sportie kar ook gehad!!