Matriekafskeid

Danielle Heekes

My daaglikse uitrusting is perdryklere, aangesien ek elke dag by die stalle is na skool. Almal het verwag dat my matriekafkskeidrok “tom-boyish” gaan wees. Ek het ‘n rok in ‘n internasionale tydskrif gesien wat geskep was deur ‘n bekende ontwerper. Ek is met die prentjie na Ilse Roux se ateljee en sy het dit aangepas in ‘n styl waarmee ek gemaklik was en het hierdie elegante meesterstuk vir my gemaak!

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi!!

  • Erna

    Sjoe – Asemrowend!

  • Scarlet

    Unieke skepping, ongelooflik mooi en nie die "same old, same old nie"! Verfrissend om iets nuuts te sien.

  • Sonja

    STUNNING!!!! Colour unique and style is one of a kind!

  • kayleigh smith

    you looked beautiful!! the dress was very unexpected but looked absolutly stunning on you!! gooooo dan-dan!!!

  • Daphne

    This dress is gorgeous. Is is so classy and elegant.Not something you would normally see.

  • Iris

    this dress is just amazing – ilove everything about it, from cut over colour to the little details like those flowers. i’d absolutely love to own a dress like this one! 🙂

  • keith groenewald

    GO Danni !!! 😀

  • Michele

    Wow, jy lyk stunning!!!!!

  • Elaine

    Pragtig!!

  • Bennu

    noggal asemrowend! Ek wil net se dat ek trots is om haar te ken

  • Giovanna

    LLLooooVVVee the Dress! you look Great 🙂

  • Carmen

    You look stunning!!! You defiantly supriced everyone, but you looked amazing 🙂

  • Dominique Yon

    B.E.A.U.T.I.F.U.L !!!! Dis edgy yet elegant en heeltemal uniek en die kleur pas mooi met jou!

  • Dean Kelbrick

    definitely the best dini.no one can compete

  • Isabella

    AMAZINGLY BEAUTIFUL! so elegant and sophisticated yet sexy and glamerous….piece of art. You looked breathtakingly beautiful that night! 🙂

  • Pierre le Roux

    Absoluut fantaties! Ek wens ek het so n rok gehad!

  • Emma

    Wow!! Dis ‘n stunning rok ! Die kleur is anders en die style is baie ‘vintage class’. 🙂