Matriekafskeid

Danielle van der Merwe

Ek wou nog altyd ‘n prinses rok laat maak vir matriekafskeid.Ek het in n troue tydskrif ‘n rok gesien waaroor ek mal was.Saam met die tannie wat my rok gemaak het en my ma, het ons dit omskep in ‘n rok meer gepas vir matriekafskeid. Die lap kleur het ek in Kaapstad saam met my suster gaan uitsoek.Ek was nie seker watter kleur rok ek sou vat nie,maar blou is my gunsteling kleur en toe ek die materiaal sien het ek geweet ek wou die silwer en blou kleure vat.

 

Sien alle inskrywings