Matriekafskeid

Delise Marais

My grootste inspirasie vir my elegante aandrok is my unieke persoonlikheid. ‘n Rok wat perfek by my gedagtes, drome en my ma se beursie kon pas. Iets delikaat, glansryk en ‘n rok waarin ek beeldskoon, maar steeds soos ‘n klassieke vroulike mode ikoon, iemand soos Blake Lively, kon lyk en voel. EK het ‘n rok op “Eiffel evening dresses” gesien waarvan ek baie gehou het en die prentjie saam met my na my ontwerperster geneem. Shani Swanepoel van Hoipoloi het dadelik die rok geteken volgens my liggaams bou. Sy het toevallig lap by haar gehad wat sy vir iets ander ook sou gebruik. Ek het dadelik verlief geraak op die sagte charcoal satyn en daar en dan was my rok se prominente kleur ook gekies. Die wit van die onderrok en borduurwerk oor my heup beskryf my vroulikheid. Elke stukkie detail het Shani op gesit volgens die vorm van my lyf. Ek is seker ek sal elke stukkie detail, as iets anders wat by my gedagtes, drome en passie vir die lewe, kan beskryf. Die tema van die aand was “‘n Koninklike ete” en ek het waarlik soos ‘n koningin gevoel en gelyk.

 

Sien alle inskrywings

  • Christoff

    B-E-A-UTIFUL!!!

  • Henco

    Baie goeie keuse , jy lyk beeldskoon!

  • BJ

    joe Delise tjm… Jou kiekie lyk goed =).. Bly net so oulik soos altyd!

  • Louise Marais

    Die rok is pragtig en Delise ook, maar nadat ‘n mens die stuk gelees het wat sy geskryf het, verstaan mens dit soveel beter en is rok en meisie nog mooier. AWESOME!!!!

  • BJ

    joe Delise tjm… Jou kiekie lyk goed =).. Bly net so oulik soos altyd!

  • jaco

    Jy het waarlik asemrowend gelyk…wow…

  • Jeanca

    die rok het jou perfek gepas! en ons het ‘n uitstekende ontwerper gehad! pragtige rok vriendin!!!

  • Trishca

    Hey nig. Jy het soooo mooi gelyk.. Die rok is asemrowend. ***

  • Ibrie

    Het nog altyd geweet jy is beeldskoon, maar met die rok aan het ek nie regtig woorde om te beskryf hoe mooi dit lyk nie. Ek is seker daarvan dat jy eintlik enige rokmooi sou kon laat lyk, maar ek dink nie daar is sommer een wat hierdie een gaan wen nie!

    Lief jou tjoppa

  • Craig

    Dit lyk amazingly mooi.. Jy lyk amazingly mooi..Niemand kan anders se..

  • Craig

    Dit lyk amazingly mooi.. J lyk amazingly mooi..

  • Hendrik

    Baie mooi Delise !!!

  • Elvin

    Dit lyk mooi Deli…..

  • Shani Swanepoel

    Stunning stunning!!!!
    Jy het sowaar beeldskoon gelyk, Pragtig verby!!!!
    My skepping… ek is trots om te sé, ek is die een wat jou droom rok tot ‘n werklikheid kon bring….
    Dis al jou innerlike wat die rok tot sy reg gebring het! Jy is ‘n pragtige mens binne en buite, en jy kon jou self wees met die rok omdat die rok wat almal hier sien, werklik jy is!
    Baie dankie vir jou!

  • SN

    Fluit fluit.. 🙂