91a
Matriekafskeid

Delmarie Botha

Terwyl ek soos enige ander meisie opsoek was na idees vir die perfekte Matriekafskeidrok het ek op ‘n meisie afgekom op wie se matriekafskeidrok ek onmiddelik verlief geraak het. Ek het haar gevra wie die rok gemaak het en het daar en dan besluit dis hulle of niks. Die twee broers is AMASING ontwerpers en het moeiteloos gehelp om my droomrok ‘n werklikheid te maak. Dankie Johann en Fritz dat julle my rok beter gemaak het as wat ek ooit sou kon droom!!! :):)

 

Sien alle inskrywings

  • Ida Botha

    Pragtige rok!!! Jy het asemrowend mooi gelyk! Ek is MAL daaroor!!!

  • Blydie Botha

    Baie baie mooi!!!

  • Atta Pohl

    Pragige rok my kind!!! Jy het soos ‘n regte prinses gelyk

  • Jan

    OE OE OE!!! Pragtig verby!! Sjoe jy het darm maar mooi gelyk neh?! :P

  • Chantelle

    Dis regtig ñ baie mooi rok jy lyk asemrowend daarin! En die ontwerp is baie goed gedoen!

  • walter murphy

    Jis dela ds cool hoop jy wen maki sak wati jy bly I wener

  • Retha

    Pragtige rok! Baie detail en elke meisie se droom!!!

  • Charne Richards

    Joeh dis ‘n mooi foto!!! Lekker lekker!!! :):):)

  • Jacques van der Merwe

    Hel jy lyk flippen sexy in daai foto! HOT VERBY!!

  • Franco Marais

    JOU SEXY DING!!! Baie baie mooi rok :P Jy lyk flippen mooi!!

  • Wayne Frazier

    Ongelooflik mooi!!! SEXY EXY PERFEKSIE!!!

  • Leonie Conti

    absoluut sprokiesagtig asook uitmuntend stylvol ,uniek en die rok en Delmarie eenvoudig pragtig .So pragtig my meisiekind wil dit graag invoer vir haar matriekafskeid ("prom") in VSA .

  • Jean-Adriaan Coetzee

    Baie mooi rok!!! :) Jy het baie mooi gelyk!

  • Willie Neethling

    Jy lyk al te fraai jy sal by my n groot nommer kry !

  • Ronel de Beer

    Jy het pragtig gelyk.