• Ida Botha

    Pragtige rok!!! Jy het asemrowend mooi gelyk! Ek is MAL daaroor!!!

  • Blydie Botha

    Baie baie mooi!!!

  • Atta Pohl

    Pragige rok my kind!!! Jy het soos ‘n regte prinses gelyk!

  • Jan Purves

    OE OE OE!!! Pragtig verby!! Sjoe jy het darm maar mooi gelyk neh?! Gelukkig vir my het ek ‘n foto saam met jou in daardie rok!! :P

  • Van de Straat Door de lens Photography
  • Susan Momberg.

    Dis ongelooflik hoe die kleure van die valle aan die rok saamsmelt. Die mooiste rok wat ek nog gesien het.

  • hans scheepers

    Pragtig pragtig pragtig!!! Mooi mens Mooi rok volmaakte kombinasie

  • Elize van Wyk

    Wel ek moet se hierdie is ‘n pragstuk dit is so mooi. Sy het stunning gelyk.

  • Ria Leonhardt

    Definitief "amazing" Hulle het my dogter se trou rok gemaak en sy het soos ‘n fee prinses gelyk!

  • MArsha

    Baie mooi tipies jy, oorspronklik en uniek Pragtig

  • Mandi

    Pragtig, vroulik, fyn, en jonk