img_8809
Matriekafskeid

DENESKE GOUS

EK IS ‘n BUITELEWE MENS EN IS NIE BANG OM WAAGHALSIG TE WEES NIE. MY ROK BESKRYF ALLES VAN MY , WAARVAN EK HOU TOT MY PERSOONLIKHEID. EK HET MY ROK SELF ONTWERP EN MET BEHULP VAN CHALMAIN WAS DIT’ ‘n GROOT SUKSES. EK HOU DAARVAN OM UNIEK TE LYK . EK HET MY IDEE GEKRY IN EEN VAN DIE EPISODES VAN “VAMPIRE DIARIES”, TOE CATHERINE ‘n TIPIESE VICTORIAANSE ROK AANGEHAD HET. EK HET DIE ROK , MY LIEFDE VIR DIE NATUUR EN MY ROMANTIESE SY GEKOMBINEER. DAAR IS OOK ‘n TIPIESE AFRIKA ONDERTOON TE BESPEUR, INSLUITENDE MY TEKKIES WAT ‘n BIETJIE “GEBLING” HET… DIE KLEUR VAN MY ROK IS GEINSPIREER DEUR ONS EIE AFRIKA NATUUR.

 

Sien alle inskrywings

  • Middelburg Chamber of Commerce and Industry

    Middelburg Chamber is baie trots op ons dorp se talent. Deneske, jy lyk pragtig!!!

  • Lesinda Clarke

    Werklik uniek! Ek hou van die ryk, warm kleure wat gebruik is. Dit herinner aan n tipiese Suid Afrikaanse sonsondergang. Absoluut "stunning"!!

  • Janette Serfontein

    Dis lag lag die mooiste girl in die hele wêreld. Go girl, jy is pragtig.

  • Ilse Kuhn

    Wow!!!! Hierdie is ‘n absolute stunning rok en pragtige meisie.

  • doret

    mal daaroor

  • Chalmain- Micha’s Designs Middelburg

    Meisiekind, dit was ‘n voorreg en ‘n heerlike fees om jo rok te maak! Sterkte en ons is trots op jou!