img_9943_2_
Matriekafskeid

Denisè Jordaan

Liefde vir die natuur, jag en Afrika dit is wat my tot my Rooibokvel rok geinspireer het. Meeste van my vriende ken my as die Bos Barie of Natuur Nimf. Snaaks genoeg was my Dad die hoof inspirasie, met sy leerwerk (ook van bokvel.) van boogsakke en skoene en en en …. hoekom ook nie ‘n rok nie? Met my rok word my wortels diep uit die grond van Afrika gehaal, en word my liefde vir die natuur net groter.

 

Sien alle inskrywings

  • Riamien Dreyer

    Jy lyk baie mooi en ek hou van jou idee… :)