asma_043_1
Matriekafskeid

Denise Vorster

2 maande voor die tyd het ek nog GLAD NIE n idee gehad wat ek soek nie, tot so maand en n half voor die tyd toe ek en n vriendin in die boutique in stap en ek sien my rok aan die pop hang, net daar het ek geweet die rok is vir my gemaak!! Wat my aandag die meeste getrek het, was die kleur, was net anders gewees en eks mal daaroor om anders te wees!!

 

Sien alle inskrywings

  • Alta Cloete

    Stunning mooi

  • Chloe

    Wow! Dit is so ‘n beautiful foto! Jou rok is stunning! Ek kan nie glo ek het so ‘n pragtige vriendin nie! Jou rok se detail is so pragtig. Ek het nou nie gedink mend kry sulke mooi kleur nie, en dit pas baie mooi by jou.