sarie_een
Matriekafskeid

Dete van Staden

My inspirasie vir die rok het van alle kante af gekom. Omdat my matriekafskeid ‘n hoogtepunt van my skoolloopbaan was en ek graag op my heel beste wou lyk, het ek dus baie moeite gedoen om die perfekte rok te kies. Dit moes ‘n rok wees waarvan ek jare later steeds vir mense ‘n foto kan wys wat hulle sal laat se: “Wow!’ Ek het toe deur verskeie tydskrifte geblaai, verskillende rokke gekombineer en toe het my ontwerper, Anton Randall, my gehelp om te besluit op ‘n stylvolle pers rok! Ek het op die kleur pers besluit omdat dit goed by my haar- en oogkleur pas en omdat dit my absolute gunsteling kleur is. Ek wou hê my rok moes een uit ‘n miljoen wees en dit was!!! Daarom hoop ek dat my inskrywing dit moontlik sal maak om hierdie rok vir die wereld te wys…

 

Sien alle inskrywings

  • anette

    Dis defnetief WOW!!!!!!!!

  • lollie

    Dis stylvol,en elegant! stunning!!!!!!!!!!!!

  • Alida

    WOWEEEEEEEEEEEEEEEEEEE!

  • Dimitrie

    Fantasties, jy het so mooi gelyk !!!

  • Alice

    Die kleur pas jou PERFEK!! mooiste rok, stem saam dat die hele wereld dit moet sien! MAL oor dit.

  • anje

    vavavooom!!!!!!!!!!! kleur is vrek mooi!
    Snit pas perfek!
    "Detail" is iets besonders!
    Prinsessie mooi=)

  • Hanelie

    Dis iets helemal anders! pragtig meisie!!!!!!!!!!

  • Josh

    Stunning DRESS=D

  • linda

    Lovit!!!

  • greg

    WOW x 10000000000000!!!!!!!!!!!!!11

  • Martie Smith

    Absoluut n treffer! Als voor die tyd die moeite werd.

  • Melissa

    baie mooooooooooooi:)))

  • gerda

    Sexy!