Matriekafskeid

Dominique Verwey

Ek het net geweet ek wil die meisie wees wat opgestap kom by die trappe, en al die seuns na hulle asems laat snak met een gedagte “Hoe het ek uitgemis”…Ek wou elegant en vroulik lyk, ek wou soos ‘n prinses voel vir die eerste keer in my lewe. Ek wou he my pa moet trots wees op my, my broer moet dink hyt ‘n cool sussie en my ma moet trane in haar oe kry…want ek het haar lief. en ek het dit alles beleef… My grootste inspirasie was Sarie se Matriek afskeid kompetisie verlede jaar met al die mooi rokke wat so elegant vertoon het.

 

Sien alle inskrywings

  • Son-Isha Coetzee

    Sjoe dis ‘n mooi rok en pragtige meisie!! Elegant

  • macushla Marx

    dis so mooi,n ware prinses

  • Karen Hirst

    Absolutely beautiful. A princess 100 % !

  • Helena Pretorius

    Hallo Dominique

    Jy ken my nie, maar ek wil graag met jou deel: my "baba" kry volgende jaar in 2012 haar beurt vir matriek afskeid. Haar ouer sussie is dan in haar finale jaar met haar klere ontwerp kursus, dus gaan sy die rok ontwerp en maak. Jy is ‘n ware inspirasie…pragtig!!!!

    Groete van ons drie.

  • Elsabe

    Wow!!!! You look absolutely stunning.
    Jou ouers kan BAIE BAIE trots wees op jou.

  • Petro Vermaak

    Hi Dominique, jong jou ma en pa kan baie trots wees op jou jy het n mooi meisie geword laas wat ek jou en jou boetjie gesien het was julle in die laerskool ek kan nie glo jy is al in Matriek nie dis ongelooflik maar ek moet sê jou ouers het n goeie "job" gedoen met jou hy het baie mooi gelyk hoor.Hulle kan trots wees op die dogter wat hulle het.

  • Chloe Schuurman

    BEAUTIFUL!!!! You really looked amazing 🙂

  • Cornelia Pieters

    Dominique dit is soos uit ‘n sprokie. Jy lyk en is baie ellegant.

  • Adrie Booysen

    Pragtige Rok, pragtige meisie! Stunning Kleur!

  • Oma en opa

    Pragtig en elegant. Ons is baie trots op jou
    Oma en Opa.

  • Carl Marx

    Hey Dominique !!

    You look absolutely FABULOUS!!! We are all so proud of you !! Love you always.

  • martha erasmus

    dominique, jy het asemrowend gelyk, regtig stunning

  • Belinda du Randt

    Wat ‘n pragtige rok & meisie….

  • Grace Swanepoel

    Pragtig, gesofistikeerd – maar nog ‘n mooi kinderlike hart.