drieke_en_armand_matriek_afskeid3
Matriekafskeid

Drieke van der Merwe

My inspirasie…Elegant en stylvol dis hoe ek my skoolloopbaan, op ‘n hoogtepunt, wou afsluit. Met ‘n tikkie sprokiesagtigheid, ‘n knypie sjarme en een droomrok was dit die wen resep tot ‘n onvergeetlike, betowerende aand. Ek wou skitter soos ‘n sterretjie wanneer ek my verskyning gemaak het op die rooitapyt.Almal moes snak na hul asem en met behulp van ‘n fantastiese ontwerper ,Werner Dey, kon ek myself uitleef in hierdie skitterende silwer rok wat met sy baie fyn detail die afronding was tot ‘n perfekte aand!

Sien alle inskrywings

  • Drieke

    Jammer ek weet ek is reeds ingeskryf, maar my vorige inskrywing het perongeluk nie ‘n kop en skouer foto bevat nie. Ek sal dit graag waardeer as hierdie foto’s ook beoordeel word. Baie dankie groete Drieke.

  • Machejohn

    Drieke jy het breathless gelyk, obeskryflik mooi….geen woorde in die woordeboek sal jou elegansie kan ‘match’ nie

  • fzddeday

    jeB84N vcndvvxpqpcl, [url=http://celagxddwhqa.com/]celagxddwhqa[/url], [link=http://jejknevequtr.com/]jejknevequtr[/link], http://rkccoqhwbusa.com/