Matriekafskeid

Drieke van der Merwe

My inspirasie…Elegant en stylvol dis hoe ek my skoolloopbaan, op ‘n hoogtepunt, wou afsluit. Met ‘n tikkie sprokiesagtigheid, ‘n knypie sjarme en een droomrok was dit die wen resep tot ‘n onvergeetlike, betowerende aand. Ek wou skitter soos ‘n sterretjie wanneer ek my verskyning gemaak het op die rooitapyt.Almal moes snak na hul asem en met behulp van ‘n fantastiese ontwerper ,Werner Dey, kon ek myself uitleef in hierdie skitterende silwer rok wat met sy baie fyn detail die afronding was tot ‘n perfekte aand!

Sien alle inskrywings

  • meraai

    Ongelooflik pragtig!!! Baie elegant, en die rok pas soos ‘n handskoen, hou ook baie van die "varkblomruiker" rond jou uitrusting baie mooi af, en die jong man aan jou sy, julle as paartjie "klere" gewys pas ook perfek.

  • Machejohan

    Drieke jy lyk breathless, onbeskryflik mooi…geenwoorde in die woordeboek sal jou elegansie kan ‘match’ nie!