dsc_5221
Matriekafskeid

Eileen Hartslief

Ek wou graag iets anders as die gewone he en soos enige ander meisie wou ek ook nes n fee prinses lyk. Ek het die ontwerp so jaar of wat gelede in n tydskrif gesien. Het ontwerp na die ontwerpster Janine Coetzee geneem. Sy het die ontwerp toe verander na my smaak. Ek het toe besluit op vere en zwarovskies vir daardie ekstra glans. . .

Sien alle inskrywings

  • Christelle

    wow! wat n stunning en unieke rok! jy het pragtig gelyk!

  • johnny

    STUNNING, STUNNING, STUNNING. . .werklik n baie mooi rok! Hoop regtig jy wen.

  • Rhode Barnard

    Eileen jy lyk baie mooi

  • Michelle

    AMAZING my Bokka!!! JY HET DIE BESTE GELYK!!! XXX

  • Carla

    joh..wat n BEAUTIFUL rok! my vote gaan verseker vir jou!

  • Rene

    Wat n pragtige rok jy het ongelooflik mooi gelyk. Wie was die fotograaf

  • Barry

    Eileen jy het pragtig gelyk. Jou rok pas mooi by jou blou oe.

  • http://sarie.com Hannelie

    Jy het Pragtig gelyk!! Jou rok is iets besonders!! My stem gaan vir jou!!

  • Belinda Viljoen

    Sjoe Eileen, ja jy het soos ‘n feeprinses gelyk. asemrowend mooi.
    Tannie Belinda

  • Ingrid

    Wow, dit ‘n asemrownde rok. Hoop eerlik waar jy wen. STUNNING!!

  • Marcel van der Merwe

    Hierdie Rok sou ek by die Oscars verwag het. Jy het absoluut beautifull gelyk!

  • Ruben

    jyt pragtig gelyk!!!!

  • Lizette

    Dit is absoluut stunning! WOW

  • Wilmie

    BEAutiful Eileen! Een van die mooiste rokke wat ek in ‘n lang tyd gesien het!

  • Gerhard Smith

    Jy lyk stunning, stunning, stunning!!. Perfekte styl en elegant met sprankelende persoonlikheid daarby.

  • Mari-Louise

    STUNNING!!!

  • Natalie

    Dit is die mooiste matriekafskeid rok OOIT! Die rok verdien ‘n prys!!

  • Margaret

    WOW!!!!!Amazing,you looked beautiful!

  • Karen

    My kind jy het soos n prinses gelyk pragtig!

  • Anthony

    Eileen, jy het soos ‘n prinses gelyk. Ons is ongelooflik trots op jou! Jy verdien beslis om te wen!! xxx

  • http://www.disney.co.za Natanya

    Eileen, wat ‘n knock-out matriekafskeid rok! Wow! Jy’t het absoluut stunning gelyk.

  • Madelyn

    Jy het voorwaarlik pragtig gelyk! Jou smaak en keuse in jou rok was great! Jy verdien beslis om te wen

  • Oupa Hennie

    Ons is so trots op jou my kind. Jy het pragtig gelyk.

  • Marius

    Shoe; jy het asemroowend gelyk. Jy wen beslis!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • ALISHE

    AAASSSEEEMMMRRROOOWWWEEENNNDDDD!!!!!