61691_1564609068578_1035906890_1575113_6716058_n
Matriekafskeid

Elaine van Niekerk

Ek het my rok op die internet gesien en toe deur ‘n boutique bestel. Aangesien ek nie ‘n balrok-meisie is nie, was ek onmiddellik dol oor die gemaklike, dog stylvolle snit. Die styl en besonderse kleur het my perfek gepas en toe ek die rok vir die eerste keer aanglip, het ek soos ‘n prinses gevoel.

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi en stylvol!

  • Lenise

    PRAGTIG!!!

  • Malinda

    Pragtig!

  • Karien Roets

    Ek hou hier van! Die kleur is ook iets besonders, baie mooi.

  • Leilani Roote

    Love the color.

  • Rosanne

    Ek is mal oor die styl van jou rok! Baie Sterkte.