Matriekafskeid

ELANDI STYGER

Ek wou graag ‘n rok gehad het wat mens nie regtig die kleur kon beskryf nie, ons was toevallig in die Kaap en het net by ‘n winkel ingegaan om bietjie idees te kry toe ek hierdie rok sien.Dit was presies wat ek wou hê en dit het my gepas asof dit spesiaal vir my gemaak was, het bietjie oorreding gekos toe my ma die prys sien maar ek was so gelukkig dat ek dink dit was elke sent die moeite werd!

 

Sien alle inskrywings

  • Orpa Bekker

    Seker een van die mooiste inskrywings! ‘n Wenner al die pad!