00000000001
Matriekafskeid

Elandré Marais

Ek wou my rok elegant en stylvol gehad het,daar was so baie idees ,maar die grootste inspirasie vir my rok was my ma ,Annelie Marais.Sy het ñ rok gesien en ek het ñ ander een gesien,toe het ons besluit om die 2 rokke te kombineer …na ñ lang gesoek het ons die regte lap gekry en ons het alles in die bekwame hande van Isabelle le Roux gelaat…..en my rok het fantasties gelyk,dit was presies wat ek wou gehad het-dit was stylvol en baie elegant.

 

Sien alle inskrywings