matriek_202011_1
Matriekafskeid

Elani Nel

Ek het al lankal die idee in my kop gehad dat ek n kort rok vir my matriekafskeid wou he,met geen prentjie in my kop nie behalwe dat my asemrowende rok moet kort wees en so ruk voor die matriekafskeid het ek verby Werner Dey se winkel gery en daar sien ek toe die rok wat my hart laat stilstaan het en my oe laat uitval het,ek het dit dadelik die volgende dag gaan aanpas en die rok het soos n droom gesit sonder enige verstelings wat gemaak moet word.Van daar af het ek geweet ek het my eie unieke rok net soos wat my persoonlikheid is!

 

Sien alle inskrywings

  • drienie roestorf

    Asemrowend mooi heeltemal iets anders,pas jou soos ‘ln handskoen.Heel uniek en enig in sy soort. Fantastiese ontwerper. Klan sien jou dag was spesiaal net soos jy dit wou he.

  • Maxie Nel

    Ek het nie gedink dat dit die regte rok vir jou was nie, maar jy het soos ‘n regte prinses vir ons gelyk. Werner dankie vir ontwerpers soos jy!

  • Elaine Grobler

    Jy het absoluut pragtig gelyk!!!!! Jou asemrowende rok is net so vrolik en cool soos jy!

  • Riekie rood

    Jou rok pas by jou en nie andersom. Net so kleurvol en vrolik soos jou persoonlikheid. Alle eer aan die ontwerper: Werner Dey-Parys

  • Tannie Edith

    Jy het ons voete onder ons uitgeslaan!!! Trots op jou