matriekafskeid_vollengte
Matriekafskeid

Elanie Pretorius

Ek wou ‘n rok gehad het wat my persoonlikheid weerspieël. Geen monochromatiese kleur rok sou dit kon reg kry nie. My rok kan beskryf word as die reënboogrok van alle rokke. Daar is ligblou, pers, groen en selfs ‘n bietjie wit en swart in. Ek het die rok op ‘n winkelpop gesien en was dadelik verlief op dit. Mens kan sê die rok het my gevind want ek het nooit gedink my droomrok bestaan nie, totdat ek by HSC die perfekte rok gevind het. So om eerlik te wees, was my unieke persoonlikheid die inspirasie om hierdie beeldskone rok te vind. My persoonlikheid het verskillende ‘kleure’ net soos my rok!!

 

Sien alle inskrywings

  • Daleen Swart

    Stunning!** :)

  • Elanie Pretorius

    Dankie baie!! ek waardeer dit :) xx

  • Mia Swiegers

    Wow Elanie!!! Mens hoef jou nie eers te ken om te kan sien dat jy ‘n sprankelende persoonlikheid het nie, want die rok straal dit definitief uit!!! Jy lyk beula hoor! :D

  • Santie Janse van Rensburg

    Jy staan absoluut uit tussen al die ander op jou matriekafskeid foto’s. Die rok komplimenteer jou "looks" en persoonlikheid soos geen ander rok sou gedoen het nie – jy het stunning gelyk!!

  • Lizaan Pretorius

    Ek het die mooiste sussie ooooit!!!

  • Lize Muller

    Jy het pragtig gelyk, die rok pas by jou persoonlikheid, altyd vrolik en vriendelik!!!!!!!!!!

  • belinda janneke

    awesome

  • Esmari Venter

    wow…stunning……..!!!!!!!!!!ek het nie woorde nie, elanie!!!!!!!jy’s die mooiste meisie ooit!!!van binne en buite!!!

  • LeJuan

    so elegant, regtig pragtig!