Matriekafskeid

Eldine Claassen

Vir enige meisie is hulle matriekafskeid die belangrikste en beplande dag van hul lewe, iets wat vir ewig sal onthou word en maande van deeglike beplanning geneem sal word. Een van die belangrikste aspekte vir my was om op my beste te kan lyk en net gemaklik te voel vir myself en nie iemand anders te probeer wees of voorgee nie. Soos enige jong tiener en matrikulant het ek baie lank sit en wonder hoe die styl en kleur van my rok moet wees en met die hulp van my vriend ( Ray) en my ouers en familie het mamma en Ray op die rok vir my gekies – die kleur was op daardie staduim nie die regte kleur nie, en met die hulp van my ontwerper “Heinz in Style” het Heinz besluit op die swart en blou. Daarna het hy baie, baie ure spandeer om seker te maak alles is net reg! Die Matriekafskeidrok is waarskynlik die belangrikste item van klere wat n jong meisie ooit sal dra en koop, die matriekrok volg ook op die perfekte voorkoms, haarstyl en moet iets van die rok komplimenteer sodat jy weg kan loop om te weet jy het die perfekte haarstyl wat pas by jou gesig en jou rok komplimenteer.

 

Sien alle inskrywings

  • Elaine

    Sterkte – Pragtige foto

  • Karel

    Die kleur, die snit en die stylvolle model maak die perfekte prentjie.

  • Elmarie Geer

    Well done Eldine. Very proud of you.

  • Ray

    die rok is pragtig. die kleur pas by haar en maak haar nog meer uitstaan. dink dit is baie mooi en verdien om te wen.

  • Rolien Van Rooyen

    Jy het pragtig gelyk…sterkte!

  • Karel Claassen

    Dit het my stoutste verwagting oortref. Alles was perfek tot die Ray se suite

  • Danelle

    g00d luck maaitjie hou duim vas dis beautiful

  • Hennie van Dyk

    Jy het pragtig gelyk Eldine, en ek is 100% seker jy was een van die mooiste meisie die aand!!
    Die rok was defnitief die perfekte keuse gewees want jy het soos n regte prinses gelyk!!!

    En ek stem ook 100% saam met jou oor die metgesel, n meisie kan nie vir beter gevra het as hy nie!!! 🙂

    Bly jy het die aandjie geniet, dit is voorwaarlik n aand wat n meisie altyd moet onthou!!
    Onthou net jy is n pragtige kind !!

  • Suzette Malherbe Basson

    Wow! Baie baie mooi!

  • Carol

    Lyk pragtig, kleur pas haar perfek. Baie mooi rok.

  • lizette pfister

    Ek dink dit is ‘n stunning rok, kleur, patroon en alles was perfek. Eldine het soos ‘n prinses gelyk, maar nog steeds het dit haar ouderdom komplimenteer. Alle Sterkte Eldine. Jy is pragtig

  • janine

    You looked stunning!

  • Juanrie Vlok

    sjoe girla ek ken jou nie maar jyt pragtig gelyk….