Matriekafskeid

Eldurie Pieterse

Wat my geinspireer het, was om anders te wees as al die ander meisies op my matriekafskeid. My matriekafskeid was ‘n groot ding vir my so ek het van lankal af prente van verskillende rokke versamel, my rok was klomp verskillende rokke in een stuk. Ek dink my verre wat my rok se hele onderkant uit van gemaak is en my rug se ontwerp het my rok baie anders gemaak en dis presies wat ek wou gehad het, net om bietjie anders te wees as die normale.

Sien alle inskrywings