Matriekafskeid

Eleacia Meintjes

Elke Hoerskoolmeisie droom van hierdie spesiale dag en in my geval was dit geen anders. In my graad 11 jaar het ek op ‘n prentjie van my droomrok afgekom, onmiddelik het ek besef dis wat ek wil he. Dit was Zuhair Murad se rok en ek het vir my ontwerper, Kobus Dippenaar, ‘n wereldbekende ontwerper gevra om dit as inspirasie te gebruik en hy het my droom rok gemaak!. Ek het gevoel of ek op die red carpet geloop het by ‘n Grammy’s Award. Na my Matriekafskeid het ek Miss World 2011 gekyk en gesien sy het ook so rok gedra. Die kleur ‘blush’ was ‘n baie unieke kleur rok met volstruis vere en Swarovski kristalle en handgemaakte blomme wat so elegant en moderne was soos wat ek is. Die rok se noem naam is ‘mullet’ en is kort voor wat my bene beklemtoon en dan is die rok langer na agter met ‘n vloeiende sleep vir ‘n aandvoorkoms. My aand was onvergeetlik en my metgesel was die beste.

Sien alle inskrywings

  • Kyle

    Jy lyk stunning! Ek is mal oor jou rok! Dit is die mooiste ooit! Eenvoudig wereld klas! Sjoe jou rok is rerig asemrowend mooi, dis iets uit ‘n Vogue tydskrif! Ek het al na so baie rokke gekyk en ek wens myne was so mooi en beeldskoon soos joune! Jy is ‘n verskriklike mooi meisie en jy het rerig besonders mooi gelyk*

  • Lauren Schultz

    Jih het tot vandag toe nog nooit so ‘n mooi rok gesien nie!! Jule het soooooo beautiful gelyk!!!*

  • Anja

    Regtig pratig!

  • Anja

    Regtig pratig!

  • Sonja nel

    Jy het pragtig gelyk eleacia en die rok is so besonders soos jy.

  • Lerista

    STUNNING STUNNING STUNNING – MOOISTE ROK WAT EK AL GESIEN HET EN LUV DIE KLEUR!

  • Angelique

    Stunning…

  • Manie Wessels

    Jine dis nou hoe n matriek afskeid mysie moet lyk ! Eleacia wil j nie maar volgende jaar saam met my matriek afskeeid toe gaan nie 😉

  • nina greyling

    Eleacia en sheep is my hero’s!

  • Annerie

    Stunning 🙂

  • Riamien

    Mooi rok! 🙂

  • Sybrand Harris

    Eleacia, jy lyk soos iets uit Hollywood!! Jy het so mooi gelyk! Stylvol en sexy, net soos ons jou ken.

  • Chane

    Eleacia, jy het beeldskoon gelyk, soos iets uit ‘n tydskrif! Jou rok was asemrowend mooi en het jou soos ‘n handskoen gepas. Ek kon nie ophou kyk na die fotos wat jy opgelaai het nie. Jy is ‘n inspirasie en ek wens jou alle geluk en voorspoed vir die fase van jou lewe waarin jy intree.
    Jy is ‘n sterretjie en ‘n wonderlike mens.
    Jy verdien om hierdie kompetisie te wen! Ons hou almal duime vas! **

  • Alisha

    Eleacia, stunning fotos! Love ju rok! Sterkte hop j wen xx l u