• Petra

    Lizzy! =) dis baie mooi!

  • Celia

    Jy lyk awesome! Klassiek en onopgesmuk! Pragtig!

  • Heske

    Baaaaaaaaie mooi rok!*

  • leoni

    Pragtige en stylvolle rok!!

  • johannes

    jy lyk baie MOOI!!!!!! EN PRAGTIG!!!!! ek kan bly wees jy was my date vir die aand want j en daai pragtige rok het ytgestaan!

  • Pieter Swart

    Elegant en pragtig, die rok het baie mooi gelyk!!!

  • Hilda Acker

    Pragtig, Stylvol en Elegant!

  • Lo-Mari

    Pragtige rok vir n pragtige girl!!

  • Marisan

    Die rok is eenvoudig, elegant, understated, en die meisie is regtig beautiful!

  • Hannelize

    Dit is so mooi Eliz-Marie! Verkyk my steeds daaraan*

  • Liesl Cronje

    Pragtig Eliz-Marie!

  • Frannie Kellerman

    Dit is baie stylvol! Jy maak natuurlik oor die rok!

  • Marzanne

    Ek is MAL oor die kleur & snit van die rok! So uniek & treffend.Jyt pragtig gelyk!

  • Karin de Gouveia

    Sjoe, bitterlik mooi! baie treffende rok – wys jou net… less is more

  • Minette

    Baie stylvol!!!!Dis is regitg baie mooi!!!!

  • Amori

    Baie mooi ek love die styl om jou nek..soo mooooi

  • Hiletje

    jy lyk stunning eliz-marie en jy verdien om te wen. jou rok is net so pragtig soos jy.

  • Linelle

    Love it!!!

  • Carlo

    Baie baie baie mooi, jy het stunning gelyk en is net so pragtig. jy verdien om te wen

  • emelia le roux

    Verstaan nie hoekom ons moet comment. Almal kan mos sien ons het n wenner hier. Jy is pragtig.

  • Petra Roux

    jou rok is beslis die heel mooiste! stylvol en elegant! Geskik vir die loopplanke van Milan. "My inspirasie"

  • Elsa

    Pragtig, beeldskoon, stylvol, wenner!

  • Jeana

    Die mooiste en oulikste in die hele wereld! Elegant,stunning,stylvol en n inspirasie! Die heel mooiste rok vir my !!!!!