img_2039
Matriekafskeid

Elizabeth Craukamp

Ek het al van jonks af gedroom oor my matriek afskeid rok. My droom rok het ek geweet moet skakerings van bessie pienk wees, sagte sy chiffon wat in die wind waai. My rok vir my was soos ‘n droom wat waar geword het, baie dankie liewe mams. Met die uitklim slag by die saal was die skare se reaksie, WOW. My rok het by my persoonlikheid en ouderdom gepas. Na my mening ‘n regte jong meisie, shabby chic ontwerp. Ek het soos ‘n prinses gevoel.

Sien alle inskrywings

  • Ruth Bunt

    Te Pragtig, die styl en kleur het jou perfek gepas.

  • Izani Hood

    Stunning rok, ek wil ook een he!

  • Blanche van Huyssteen

    Regitg Pragtig gelyk… Enige ma sal so trots wees op hoe pragtig jy gelyk het. Die kleur pas jou gesiggie perfek en ook die styl van die rok.

  • Tracey Saul

    Elizabeth lyk so mooi soos ‘n lente bloeisel!

  • annett

    Jy lyk pragtig. Soos ‘n regte lady. Die pienk pas vreelik mooi by jou.

  • rachel lang

    Jy kon nie ‘n better keuse gemaak het nie. Jy lyk pragtig!

  • M Dellatola

    Perfekte styl, kleur en elegansie wat pas by ‘n matriek meisie.

  • http://www.hornbill.co.za Judy Krogh

    Elizabeth, jy’s ‘n wenner. Die pragtige rok is wonderlik "ethereal" en pas by jou mooi gesiggie en atletiese lyf. ‘n Towerbeeld voorwa!

  • Rachel Dessington

    Stunning rok! pas pragtig by jou!

  • Alta

    Verseker ‘n pragtige rok, en ‘n pragtige matriek dogter

  • colleen

    An absolute stunning dress for a stunning girl!

  • Beben Cadman

    Die pragtige detail in jou rok pas by die sprankel in jou oog. Jy lyk absoluut "glamorous"!!! 10/10 vir kleur!!!

  • Erica Kloppers

    She looks absolutely beautiful, dress really suits her perfectly!

  • Karin S

    Baie pragtig veral met die begin van ‘n hele nuwe lewe wat vir jou voorle volgende jaar.

  • Miranda

    Ma se perske bloeisel !

  • Rina

    Elizabeth jy het pragtig gelyk in die rok – die kleur pas jou perfek!

  • Ruth

    Wow, wow, wow!! stunning…… gorgeous dress

  • Janice

    ‘n Allerpragtigste rok vir ‘n allermooiste meisie!
    Jy lyk soos die prinses wat jy is en ek glo jou toekoms gaan skitterend wees. Jy beskik oor al die eienskappe om ‘n sukses van jou toekoms te maak.
    Sterkte vir die eksamens.

  • Frikkie Potgieter

    Elizabeth jy lyk soos ‘n ware prinses, "stunning". Die rok pas jou perfek.

  • R.Craukamp

    Pragtig en vrolik. Uitstekende keuse

  • Ruth Watt

    Elizabeth looks so pretty – what a stunning dress, you looked beautiful!

  • Riana Lottering

    Baie mooi rok Elizabeth. Jy het pragtig gelyk.

  • http://wrwquzoyreec.com/ nqdpkwzlk

    T6TM43 ytayifpspmxl, [url=http://sdbmvfenqpih.com/]sdbmvfenqpih[/url], [link=http://tyrdmboakffj.com/]tyrdmboakffj[/link], http://thrucspplgfl.com/

  • Elize Jacobs

    Pragtig Ciska. Jou rok en alles was absoluut beautiful.

  • Corrie

    Sy lyk soos ‘n prinses. Self versekerd en pragtig. Daardie kleur was perfek vir jou gewees.

  • http://sarie.com Anzelle

    heya gal jy lyk awsome verby, jy lyk so mooi by pink en bring jou persoonlikheid uit.

  • judy

    absolutely stunning!!

  • Annette Malan

    Perfekte rok vir jou. Baie mooi!

  • Ruthie

    Hi sus,
    Jou rok is beslis perfek vir jou. Kleur en styl is net jy!

  • Anne

    Verskriklik, verskriklik mooi.

  • Felicity

    Prinses sowaar! Jy’t stunning gelyk girl

  • Gail

    What a stunning dress. Perfect design for you

  • Aadila

    Wow, beautiful

  • Adele

    Meisie, Jy het pragtig gelyk.

  • Bernadette

    What a lovely dress for a young girl. Perfect colour

  • Veronica

    Fantastiese mooi rok!

  • Martie

    Pienk pas jou perfek. Baie, baie mooi!

  • Hantie

    Die Styl en kleur is net jy. Uitstekende keuse

  • Trudy

    Lente bloeisel. Jy het baie mooi gelyk

  • Ruby

    Jou ma kan baie trots wees op jou. Jy het stunning gelyk

  • Ingrid

    You go girl, to beautiful for words

  • Anna

    Te pragtig, lieflike kleur

  • Bronwyn

    Absolutely stunning. very good choice.

  • Claire

    Stunning dress for a beautiful young girl

  • Veronica

    Aitsa, jy het so mooi gelyk. ‘n pragtige rok wat perfek by jou gepas het

  • Elma

    Die kleur en styl het jou perfek gepas. Jy lyk soos ‘n bloeiseltjie

  • Jennie

    Gorgeous dress for a lovely girl

  • Petra

    A very good choice. You looked stunning. Congrat’s and all of the best.

  • Clarise

    My sus, jy het stunning gelyk!

  • Abegail

    Stunning dress!

  • Adelien

    Very good choice for a stunning young girl

  • Kobashnee

    The dress suited you perfectly

  • Kotie

    Pragtige rok. Styl en kleur is perfek

  • Barbara

    You looked stunning

  • Lana

    Beautiful dress

  • Zuki

    Pretty is a Spring Blossom

  • Zelda

    Gorgeous, absolutely gorgeous dress for a stunning girl

  • Helen

    Perfect colour for you

  • Jenn

    you looked to beautiful for words.

  • Jenny

    Unbelievably Stunning

  • Theresa

    Beautiful young girl

  • Muriel

    Jy het baie mooi gelyk. Die rok het jou perfek gepas. Voorspoed!

  • Santa

    Dit is ‘n pragtige rok hierdie. Baie goeie keuse wat mooi by jou pas

  • Shakeera

    You looked just like a princes. Lovely colour.

  • Talitha

    Couldn’t imagine you in anything else. Excellent choice

  • Diana

    Wow, you looked stunning

  • Trudie

    Jy het baie mooi gelyk. Jy’s ‘n stunning jong meisie

  • Kobie

    Lieflik, soos ‘n prinses

  • Jackie

    ‘n droom rok, stunning

  • Jarina

    Dit is ‘n stunning rok.

  • Patricia

    Really, really stunning

  • ursula

    A stunning, stunning dress.

  • Caren

    You looked absolutely gorgeous

  • Daisy

    Baie, baie mooi. Fantastiese keuse

  • Gail

    Stunning dress and stunning colour. Perfect match

  • Leonie

    Die kleur het jou voorkoms gekomplimenteer. Styl perfek.

  • Lettie

    ‘n SARIE wenner!

  • Susan

    Jy is ‘n pragtige meisie. Die rok is beslis ‘n goeie keuse.

  • jacqui

    You looked beautiful

  • lindsay

    Lovely dress and colour combination

  • bridgid

    Wow, die skakerings van pienk is beautiful. Styl pas jou perfek.

  • Lucy

    Amazing look

  • Joelene

    Stunning young lady. You looked gorgeous

  • Natalie

    Oh my goodness, Picture Perfect

  • Vishala

    YOU GO GIRL. STUNNING

  • Caryn

    I have no words for this dress. You are beautiful.

  • Rolien

    Jy kon nie beter gekies het nie. Baie mooi stylvol en ‘n perfekte kleur vir jou

  • Irene

    Jy lyk nes ‘n prinses in die rok.

  • Laura

    Vreeslike mooi kleur en die styl is net jy

  • Madelein

    Die styl en kleus skakerings van pienk pas jou perfek

  • Sue

    Hey girl, you looked stunning, Surely a winner

  • Deidre

    Special dress for a special girl

  • Tia

    Stunning dress for a young girl.

  • Petro

    Baie mooi styl vir ‘n jong girl. Perfekte kleur keuse

  • eloise

    Werklik waar nog die mooiste!

  • Kerry

    Couldn’t have chosen better

  • Tamara

    Baie, baie mooi!

  • Marcia

    Confident and beautiful young lady. Lovely dress and colour

  • Alexa

    Gorgeous, gorgeous, gorgeous

  • Dulcie

    Really very pretty

  • Janie

    Baie mooi rok vir ‘n baie mooi meisie

  • Shelly

    You looked stunning

  • Tammy

    Lovely colour and design, suits you beautiful

  • Tamsyn

    Terrific colour, suits the style

  • Desiree

    I really love the coluour and style. Perfect match and complimented you to the "T"

  • Grace

    What a beautifuil girl, wow

  • Haley

    Excellent colour and design

  • Bianca

    Ai My skat jy lyk te pragtig. Jou hare was so mooi, en die rok se kleur teen jou vel, was n uistekende keuse… Jy het pragtig gelyk!!!

  • Leah

    Your dress is very beautiful and I love the colour and design, especially the bodice part, it accentuates your lenght and makes you look so elegant…

  • Lynn

    Beautiful girl, beautiful dress!