Matriekafskeid

Elizabeth Jacobson

Ek wou iets elegant en stylvol kry vir my matriekafskeid rok. My inspirasie is ‘n kombinasie van twee idees. Die rok wat Fergie aangehad het in die musiekvideo “Meet me halfway” en ‘n rok wat Lindsay Fleming ontwerp het. Salome Fourie het my gehelp om die twee idees saam te smelt en ‘n elegante, styvolle en vintage skepping te maak.xx

Sien alle inskrywings

  • Ina Ferreira

    Aahw Liz! Jy’t pragtig gelyk!x

  • Hanri

    BAIEEEEEE MOOOOOIIIII Lizzykind!

  • nileman

    awesome! with a smile like that, who needs a career?? :P

  • Akuma

    Pragtig!

    defnitief een vir die "Red carpet"

    Hou so aan!

  • Pieter Engelbrecht

    VOTE !! VIR LIZZY !! :P + 1 van Pietie

    Lyk mooi lizz

  • Jacolene van Zyl-Smit

    ABSOLUUT PRAGTIG, Elizabeth!!!

  • http://lsgqxelfbaky.com/ zuwhqmtauvw

    tzIUaJ wxjokggiehqk, [url=http://cdvzyclfgbni.com/]cdvzyclfgbni[/url], [link=http://tjuwhsonwbsz.com/]tjuwhsonwbsz[/link], http://xhbplfowexhh.com/

  • Ena

    Jys die heel mooiste vir my.